Kyk Dstv kanaal 144 “In Gesprek Met” Maandag-aand om 2030/Watch Dstv Channel 144 Kyknet “In Gesprek Met” Monday evening at 2030
Lourensa Eckard will be talking to NDCAG’s Herman Lombaard
Lourensa Eckard will be talking to NDCAG’s Herman Lombaard
Vandag gepubliseer in reaksie op die NVG se onlangse besluit
www.moneyweb.co.za/in-depth/investigations/no-prosecution-for-sharem ax-implosion-npa/
Hierdie artikel het vroer die week in Pretoria News verskyn
<www.iol.co.za/pretoria-news/news/ghost-mall-eyesore-for-residents-p ainful-reminder-of-millions-lost-in-investment-c9d70a51-59d0-4570-8c63-ab114 c374ffb?fbclid=IwAR1f9GXd-LJWcZftyuXJeNBj__f99hN5Jc-_NOhEJdpTElBOCFJzrY1ILIs > www.iol.co.za/…/ghost-mall-eyesore-for…
Ons het opgemerk dat die beeld wat in die pos oor die RSG Geldsake-podcast ingesluit is, swak aangebied word en dus moeilik leesbaar is. Gaan asseblief na ons Facebook-blad; Sharemax Investors/Nova Debenture Creditors en blaai af na die pos van 20 Julie waar ‘n duidelike afskrif van die NVG-brief besigtig kan word
Sien die NVG se epos onder/See the NPA’s email below
Hierdie ontwikkeling laat baie vrae ontstaan waaroor ons so gou as moontlik kommentaar sal lewer
This development raises many questions on which we will comment as soon as we can
Please note that the podcast is only available in Afrikaans