Ons wag nog op ……
Ons kan sê dat daar nie veel intussen verander het sedert April nie en dit is steeds ons begrip dat die vrystelling van die verslag (waarvan die inhoud nie gepubliseer sal word nie aangesien dit onderhewig is aan die ondertekening van Non-Disclosure Agreements) tans intern binne CIPC opgehou word , oënskynlik as gevolg van die wye impak wat dit sal hê en moontlik ook die presedentskeppende effek daarvan
Lees verder hier:
www.iol.co.za/property/commercial/cipc-investigation-on-property-syn dication-schemes-to-be-released-715222e7-7121-4a6b-9048-19100ebd817b#google_ vignette
(Slegs in Engels beskikbaar)