CIPC het ondersoekdeelnemers ingelig dat:

– ‘n Mediavrystelling word binne die nabye toekoms uitgereik – dit word nou gedurende hierdie week verwag
– Terselfdertyd sal die vrystelling van die verslag oor die ondersoek van Nova en die sluiting van die PSPC-industrie ook plaasvind

Besoek die CIPC Kennisgewings-bladsy by www.cipc.co.za/?page_id=2911verslag om uit te kyk vir mediavrystelling

Of die tussentydse verslag openbaar gemaak en/of op die bogenoemde webwerf gepubliseer sal word, moet nog gesien word

Dit is nie op hierdie stadium duidelik of hierdie vrystellings die “finale” ondersoekuitkoms sal wees nie of hulle sal onderhewig wees aan die voorheen verwagte “dertig dae-oorwegingstydperk” (deur die ondersoekdeelnemers) wat gevolg sal word deur die hersieningsvergadering met daaropvolgende die Finale Verslag wat sal daarna vrygestel word

Dir moet gehoop word dat die vrystelling wel sal plaasvind, dat daar geen laaste minuut haakplekke sal wees nie en dat Sharemax beleggers uiteindelik positiewe (verkieslik BAIE POSITIEWE) nuus sal kry oor die terugbetaling van hul geld na al die jare van wag