Daar is ‘n probleem met die verwerking van nuwe aanlyn registrasies op ons webwerf www.ndcag.co.za

Indiening van voltooide registrasie-inligting word nie aanvaar nie en daar verskyn ‘n opwipboodskap oor ‘n kritieke stelselfout

Ons het dit aan ons bedienergashere gerapporteer en hoop dat die probleem binnekort reggestel sal word