Het u registrasiebesonderhede verander? Ontvang u nie ons News Alert e-posse nie?

Indien hierdie situasies vir u van toepassing is, stuur asseblief ‘n e-pos na info@ndcag.co.za <mailto:info@ndcag.co.za>
met u name en ID #, en besonderhede van wat verander het of om in kennis te stel dat e-posse
nie ontvang word nie

Ons sal die nodige veranderinge aan die lede-argief aanbring en aan jou bevestig

MOET ASSEBLIEF NIE U BESONDERHEDE HERVANG IN DIE AANLN REGISTRASIEVORM
OP DIE WEBWERF NIE

As u dit doen, sal u oorspronklike registrasie gedupliseer word en dit sal verder administratiewe
optrede vereis om reg te stel bykomend tot die voortgesette generering van e-posse na jou
verkeerde adres (waar dit relevant is)

Dankie

Moneyweb-artikel oor FAIS-klagtes/Moneyweb article on FAIS complaints

Information for investors whose FAIS complaints remain unaddressed

Inligting vir beleggers wie se FAIS-klagtes nog nie aangespreek was nie

www.moneyweb.co.za/in-depth/investigations/sharemax-complaints-to-fa is-ombud-unaffected-by-npa-decision-not-to-prosecute/

<www.moneyweb.co.za/in-depth/investigations/sharemax-complaints-to-f ais-ombud-unaffected-by-npa-decision-not-to-prosecute/?fbclid=IwAR28AzW4yfVm wGZJX_xpfN5lgBCImBhfaKRJRVrAaGhI36YP0FFQeGkiPpw>
<www.moneyweb.co.za/in-depth/investigations/sharemax-complaints-to-f ais-ombud-unaffected-by-npa-decision-not-to-prosecute/?fbclid=IwAR28AzW4yfVm wGZJX_xpfN5lgBCImBhfaKRJRVrAaGhI36YP0FFQeGkiPpw>

Media24 article just posted/Media24 artikel pas geplaas

If you are unable to view this article in the web site, please visit our Facebook page: Sharemax Investors/Nova Debenture Creditors where is also posted, visible in a larger presentation and can be enlarged for ease of reading

As jy nie hierdie artikel op die webwerf kan sien nie, besoek asseblief ons Facebook-bladsy: Sharemax Investors/Nova Skuldbrief Krediteure waar is ook geplaasis is, sigbaar in ‘n groter aanbieding en kan vergroot word vir maklike lees