An event at the Trustee vote meeting
A brief introduction to this story: when the Debenture Holders (or some of them, anyway – not all were informed) were first advised of the January 11 meeting to vote on the approval (or not) of the proposed new Trustee for the Debenture Trust, NDCAG wrote to the Nova Chairman, Mr Connie Myburgh, (see our post in this site on 15 December) contesting the companys right/power to proceed
In his reply, Mr Myburgh stated that there was nothing in the Trust Deed to stop them holding the meeting and the vote and it went ahead and delivered the new Trustee, Mr Jean-Pierre Tromp, at the second meeting held on January 18 (The whole process was totally non-transparent with no process detail shared and no questions answered. The majority of the votes cast in person or via the proxies given to Messrs Herman Lombaard of NDCAG, Deon Pienaar and others was a No and yet the vote came in at 76% in favour of and only 24% against approval of Mr Tromp. This outcome has left us with great suspicions of underhand and/or unethical actions by the company to achieve what appears to have been a pre-determined outcome. Were far from finished with this yet!)
The point of all this though is that, in his written reply to us, Mr Myburgh devoted a large amount of space to insult and character assassination of both Herman Lombaard as well as Deon Pienaar whom NDCAG had nominated as a more suitable and more acceptable candidate for the Trustee position
That action had a sequel in one of the category vote meetings on 18 January when Deon once again addressed the persons present
Mr Myburgh again went on the attack to discredit him in the minds of the those present. He pointed out that Deon had been labelled a vexatious litigant in a court case and that he had a court judgement against him for 1.3 million rand being costs awarded to Nova, the defendants in the case which Deon had not yet settled
He then made a very pointed statement to the floor but aimed specifically at the Debenture Holders present, viz: THIS IS YOUR MONEY! (meaning that the company had had to incur legal expenses to defend the action and by implication, had to pay them out of company funds that represent reserves held to repay the debentures which is not true. It is a widely held view that the company is insolvent anyway)
It was necessary to interrupt Mr Myburgh in his process of attempting to discredit Mr Pienaar and point out to him that whilst he was quibbling over a mere 1.3 million, he himself had, effectively, also used YOUR MONEY to have the company bail him out of a maturing debt of 40 million rand that he had with Rand Merchant Bank (and in the process, the company took on an asset that is entirely outside of the debenture repayment arena)
Mr Myburgh did not deny this occurrence
We leave readers to judge if the above is an example of hypocrisy in action
Read the Moneyweb article on how Nova rescued Mr Myburgh WITH YOUR MONEY here:
www.moneyweb.co.za/in-depth/investigations/how-former-sharemax-inves tors-saved-connie-myburgh/
‘n Geleentheid by die Trustee-stemvergadering
‘n Kort inleiding tot hierdie storie: toe die Skuldbriefhouers (of sommige van hulle in elk geval – nie almal is ingelig nie) die eerste keer van die vergadering van 11 Januarie ingelig is om te stem oor die goedkeuring (al dan nie) van die voorgestelde nuwe Trustee vir die Skuldbrieftrust, het NDCAG aan die Nova-voorsitter, Mnr Connie Myburgh, geskryf (sien ons plasing op hierdie webwerf op 15 Desember) en die maatskappy se reg/mag om voort te gaan betwis
Mnr Myburgh het in sy skriftelike antwoord gesê dat daar niks in die Trustakte is om hulle te keer om die vergadering en die stemming te hou nie en dit het voortgegaan met die gevolglike goedkeuring van die nuwe Trustee, Mnr Jean-Pierre Tromp, by die tweede vergadering gehou op 18 Januarie. (Die hele proses was totaal ondeursigtig met geen prosesbesonderhede wat gedeel is en geen vrae beantwoord nie. Die meerderheid van die stemme wat persoonlik of via die gevolmagtigdes wat aan Mnre Herman Lombaard van NDCAG, Deon Pienaar en andere gegee was, was ‘n Nee en tog het die stemming op 76% ten gunste van en slegs 24% teen goedkeuring van Mnr Tromp uitgekom. Hierdie uitkoms het ons gelaat met groot vermoedens van onderduimse en/of onetiese optrede deur die maatskappy om te bereik wat blyk te wees ‘n voorafbepaalde uitkoms. Ons is nog lank nie klaar hiermee nie!)
Die punt van die voorgenoemde is egter dat Mnr Myburgh in sy skriftelike antwoord aan ons ‘n groot hoeveelheid ruimte gewy het aan belediging en karaktermoord op beide ons Herman Lombaard sowel as Deon Pienaar wie NDCAG as ‘n meer geskikte en meer aanvaarbare kandidaat vir die Trustee posisie genomineer het
Dié aksie het op 18 Januarie ‘n opvolg gehad in een van die kategoriestemvergaderinge toe Deon weereens Mnr Myburgh en die teenwoordige persone toegespreek het.
Mnr Myburgh het weer tot-op die aanval gegaan om Deon in die gedagtes van die aanwesiges te diskrediteer. Hy het daarop gewys dat Deon in ‘n hofsaak as ‘n ergerlike litigant bestempel is en dat hy ‘n hofvonnis teen hom het vir 1,3 miljoen rand synde koste wat aan Nova, die verweerders in die saak toegeken is en wat Deon nog nie geskik het nie.
Hy het toe ‘n baie skerp stelling aan die vloer gemaak maar spesifiek gemik op die aanwesige skuldbriefhouers, nl: DIT IS JOU GELD! (wat beteken dat die maatskappy regskostes moes aangaan om die aksie te verdedig en dit by implikasie moes betaal word uit maatskappyfondse wat reserwes verteenwoordig, d.w.s. wat gehou word om die skuldbriewe terug te betaal wat nie waar is nie. Dit is ‘n wydverspreide siening dat die maatskappy is in elk geval insolvent)
Dit was nodig om Mnr Myburgh te onderbreek in sy proses om Deon te diskrediteer en hom daarop te wys dat hy oor ‘n skamele 1,3 miljoen gekibbel het, hy self in werklikheid ook “JOU GELD” gebruik het om die maatskappy hom te laat borg uit ‘n vervalbare skuld van 40 miljoen rand wat hy by Rand Aksepbank gehad het (en in die proses het die maatskappy ‘n bate aangeneem wat heeltemal buite die skuldbriefterugbetalingsarena is)
Mnr Myburgh het nie hierdie gebeurtenis ontken nie
Ons laat dit aan lesers om te oordeel of bogenoemde ‘n voorbeeld is van skynheiligheid in aksie
Lees hier die Moneyweb-artikel oor hoe Nova Mnr Myburgh MET JOU GELD gered het:
www.moneyweb.co.za/in-depth/investigations/how-former-sharemax-inves tors-saved-connie-myburgh/