Moneyweb se jongste oor CIPC se ondersoek na Nova en die sluiting van Sharemax
(Slegs in Engels beskikbaar)
RSG Geldsake podcast on the CIPC Progress Report
iono.fm/e/1469171
Interview with Cuma Zwane, lead investigator into Nova Property and the shut-down of the PSPC industry
RSG Geldsake potgooi oor CIPC se Vorderingsverslag
iono.fm/e/1469171
Slegs in Engels beskikbaar
Onderhoud met Cuma Zwane, hoofondersoeker na Nova Property en die sluiting van die PSPC-industrie
CIPC het ‘n Vorderingsverslag uitgereik
Dit is nie die Tussentydse Verslag oor die ondersoek waarop so lank gewag word nie. Dit kan eerder gesien word as ‘n bevestiging dat die ondersoek na Nova en die PSPC-industrie-sluiting gereed is vir die volgende stappe.
Miskien is dit ook uitgereik om die kommer en frustrasies wat ontstaan het oor die oënskynlike gebrek aan vordering na uitkomste wat tot verligting vir die PSPC-beleggers behoort te lei, te besweer en om geaffekteerdes en belangstellendes te verseker dat CIPC ten volle van voorneme is om dit tot ‘n punt te neem waar toepaslike bevindings en aanbevelings geformuleer is en dan om enige aangeleenthede wat bestempel word as onreëlmatig en/of onwettig in terme van historiese aksies wat gelei het tot die PSPC-bedryfssluiting, voor toepaslike reguleerders en owerhede te plaas vir oorweging en moontlik verdere optrede.
Let ook daarop dat die uiteindelike uitkomste ook Nova se aktiwiteite en mislukkings sal dek, wat in die eerste plek tot die ondersoek gelei het, asook bevindinge en aanbevelings oor die maatskappy se lewensvatbaarheid en toekoms insluit.
Maar daar word ook daarop gewys dat sommige van die bevindings heel moontlik tot litigasie en hofsake kan lei wat tot verdere vertragings kan veroorsaak voordat finale oplossing bereik word
CIPC has issued a Progress Report
<www.cipc.co.za/?p=21307> www.cipc.co.za/?p=21307
It is not the investigation Interim Report that has been awaited for so long. Rather, it can be seen as a confirmation that the investigation into Nova and the PSPC industry close-down is ready for the next-steps
Perhaps, it has also been issued to allay the concerns and frustrations that have arisen over the apparent lack of progress towards outcomes that should lead to relief for the PSPC investors and to assure affected and interested parties that CIPC fully intends to take it to a point where appropriate findings and recommendations have been formulated and then to place any matters which are labelled as having been irregular and/or illegal in terms of historic actions that led to the PSPC industry shutdown, before appropriate regulators and authorities for consideration and possibly, further action
Note also that the eventual outcomes will also cover Nova’s activities and failures which led to the investigation in the first place and should include findings and recommendations on the company’s, viability and future
But, it is also pointed out that some of the findings may well lead to litigation and court cases which could result in further delays before final resolution is achieved