Ons het aan CIPC geskryf oor die vertragings met die vrystelling van die Nova Property/Sharemax-toeluitingsondersoek se Tussentydse Verslag. Ons sal die antwoord publiseer indien en wanneer ontvang

Lees hier:
<www.ndcag.co.za/go/12-nov-24-letter-to-cuma-zwane-cipc-ex-herman> www.ndcag.co.za/go/12-nov-24-letter-to-cuma-zwane-cipc-ex-herman

(Brief inhoud slegs in Engels beskikbaar)

Mnr Zwane het geantwoord met:

“Thank you for the email and letter, the content of which is duly noted.

The release of the preliminary report is receiving the requisite attention.

We will surely click the ‘send’ button as soon as practically possible. There are no external factors or forces hindering the release.

Kindly bear with us.”

Dat daar geen eksterne faktore of kragte is wat die vrystelling verhinder nie is goeie nuus, maar dit dui daarop dat die vertraging interne vereistes binne CIPC is. Ons moet maar hoop dat dit slegs iets burokraties is en wat vinning uitgeklaar sal word